Nuacht

Vandag word Afrikaans se eeufees as amptelike taal landwyd gevier. Maak jouself gereed vir 'n feesprogram vol kultuur, kos, ...
Die afwesigheid van die Afrikaanse naweek-TV-nuusbulletin op die SAUK ’n paar weke gelede “was ’n opregte interne fout”.
Op 8 Mei is dit presies 100 jaar sedert Afrikaans amptelik as landstaal erken is – en die hele land is uitgenooi na die ...
Dr. Francois Smith, departementshoof van Afrikaans, Nederlands, Duits en Frans aan die Universiteit van die Vrystaat, vertel ...
Die sentrum het daarom besluit om die eeuwording van die taal heeljaar te vier. OFM saai Donderdag (8/5) tussen 12:00 en ...
In Afrikaans se verjaarsdagmaand vier ons die media se bydrae tot die skep van duisende woorde, en ook diegene wat ...
Vir die eerste keer sedert 2018 kom hou Afrikaans is Groot weer konsert in die Moederstad. Die eenmalige produksie word Saterdag 20 September in die DHL-stadion in Groenpunt aangebied. Hierdie ...
Ter viering van Afrikaans se 100ste jaar as 'n amptelike taal, kyk ons na 'n paar geliefde Afrikaanse woorde! Op 8 Mei 2025 ...