News

’n Nuwe barometer wat ontwikkel is om te meet hoe die G20-lande aan burgerlike en politieke regte voldoen, plaas Suid-Afrika ...
Twee mense is in hegtenis geneem weens die beweerde afpersing van Son Heung-min, Tottenham en Suid-Korea se kaptein, het die ...
’n 53-jarige man van Mitchells Plain in Kaapstad is op borgtog van R1 000 vrygelaat nadat hy glo ’n 17-jarige seun wat by ’n ...
Johannesburg is in rou gedompel ná die dood van een van sy metropolisiebeamptes nadat hy tydens ’n rooftog nege keer geskiet ...
‘Die brug’ het kykers (en spelers) lelik onkant betrap in die tweede episode met ’n wending wat alles verander het: ’n ...
Hy het jare lank weggekom met ’n jaar of drie tronkstraf op ’n slag weens huisbraak en diefstal – en nou is dit juis ’n ...
Vir die wêreld was Cornal Hendricks (37) ’n inspirasie, uitsonderlike rugbyspeler en ’n simbool van veerkragtigheid en ...
Die Amerikaanse R&B-sanger Chris Brown is luidens berigte in Brittanje in hegtenis geneem in verband met ’n ernstige ...
Die polisie se eenheid vir openbare orde is in Knysna in die Suid-Kaap ontplooi nadat gewelddadige optrede vandeesweek op die ...
Adj.pres. Paul Mashatile was beïndruk met die grootte en skaal waarteen Nampo-oesdag aangebied word. Hy het Donderdag ’n ...
Die Mexikaanse owerhede het Woensdag ’n voormalige senior regter in hegtenis geneem in verband met die verdwyning van en ...
Vyf inwoners van Dunoon is in verband met openbare geweld tydens betogings in hegtenis geneem wat vandeesweek groot ...