ニュース

Die afwesigheid van die Afrikaanse naweek-TV-nuusbulletin op die SAUK ’n paar weke gelede “was ’n opregte interne fout”.
Vandag word Afrikaans se eeufees as amptelike taal landwyd gevier. Maak jouself gereed vir 'n feesprogram vol kultuur, kos, ...
Op 8 Mei is dit presies 100 jaar sedert Afrikaans amptelik as landstaal erken is – en die hele land is uitgenooi na die ...
Dr. Francois Smith, departementshoof van Afrikaans, Nederlands, Duits en Frans aan die Universiteit van die Vrystaat, vertel ...
Suid-Afrika – Kry jou stories agtermekaar Die tyd het weereens aangebreek vir die jaarlikse ATKV Skryfkunskompetisie wat deur ...
Die sentrum het daarom besluit om die eeuwording van die taal heeljaar te vier. OFM saai Donderdag (8/5) tussen 12:00 en ...
In Afrikaans se verjaarsdagmaand vier ons die media se bydrae tot die skep van duisende woorde, en ook diegene wat ...
Intussen verander Afrikaans voortdurend. Die eerste woordelys- en spelreëls (AWS) is volgens die Voorsitter van die ...
As deel van Afrikaans se 100ste verjaarsdag as amptelike taal word nege reuseletters wat die woord "Afrikaans" uitspel tans by die Taalmonument in die Paarl uitgestal. Die Afrikaans Amptelik 100 ...