News

’n 53-jarige man van Mitchells Plain in Kaapstad is op borgtog van R1 000 vrygelaat nadat hy glo ’n 17-jarige seun wat by ’n ...
Johannesburg is in rou gedompel ná die dood van een van sy metropolisiebeamptes nadat hy tydens ’n rooftog nege keer geskiet ...
’n Nuwe barometer wat ontwikkel is om te meet hoe die G20-lande aan burgerlike en politieke regte voldoen, plaas Suid-Afrika ...
Twee mense is in hegtenis geneem weens die beweerde afpersing van Son Heung-min, Tottenham en Suid-Korea se kaptein, het die ...
‘Kuns’, ’n drama oor die aard van kuns wat veel dieper delf en ook besin oor die betekenis van die lewe en vriendskap, het ...
Erling Haaland, die doelemasjien van Manchester City, sê sy span móét Saterdag die FA Cup wen om sy “verskiklike seisoen” te ...
Die groot fokus was Donderdag op die drie voorste spelers in wêreldgholf – Scottie Scheffler, Rory McIlroy en Xander ...
‘Die brug’ het kykers (en spelers) lelik onkant betrap in die tweede episode met ’n wending wat alles verander het: ’n ...
Die ondersoek na die beweerde verkragting van ’n sewejarige meisie in die noorde van die Oos-Kaap, wat onlangs landwyd tot ...
Hy het jare lank weggekom met ’n jaar of drie tronkstraf op ’n slag weens huisbraak en diefstal – en nou is dit juis ’n ...
Die Amerikaanse R&B-sanger Chris Brown is luidens berigte in Brittanje in hegtenis geneem in verband met ’n ernstige ...
Die Mexikaanse owerhede het Woensdag ’n voormalige senior regter in hegtenis geneem in verband met die verdwyning van en ...